Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Park Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Buffalo Park Lodge is in die omgewing van Golf View in die dorpie Mafikeng geleë. Die lodge is ideaal vir sake- of ontspanningsverblyf en is naby Mafikeng Wildreservaat.

Verblyf by Buffalo Park Lodge bestaan uit 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf dubbel-, koninggrootte- óf enkelbeddens ingerig is. Die kamer beskik oor lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het sy eie privaat ingange. Die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.

Ontbyt is elke oggend beskikbaar. Gaste kan langs die swembad ontspan of maaltye by die restaurant op die perseel met 'n kroeg geniet. Die lodge het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar.

Buffalo Park Lodge is 26 km vanaf Ramatlabama-grenspos en 19 km vanaf Mmabatho Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lizl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Buffalo Park Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 59, Golfview, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17441ec08c60e397ea12b053f67c6a104b71e9e596e62b0ca52fd25e1e4c702cca6b722cbc059594931739bacddbbd213bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 59 Molopo Road Golfview 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.864313584226 25.649349919819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang