Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Drift

Tentekamp
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevleiplaas, Gouda, 6821, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffalo Drift skuil op die Ruigtevlei Plaas 10 km buite Gouda. Die skilderagtige werkende plaas is aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne of groepe vriende.

Die verblyf bestaan uit 'n keuse van óf 'n tentkampplek óf 2 losstaande eenhede wat slaapsaal-styl akkommodasie bied. Die Plaas-eenheid is op die plaas oorkant Ruigtevlei, op die oewer van 'n lieflike dam geleë. Elkeen van die eenhede het toegang tot sy eie kombuis wat goed toegerus is om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien.

Die eenhede beskik elkeen oor hul eie braai-area terwyl die tentkampterrein uitsluitlik 'n privaat gedeelte van die rivier gebruik.

Die Bergrivier vloei deur die plaas en bied watergebaseerde aktiwiteite soos swem, kanovaart (vooraf gereël en teen 'n fooi) of visvang. Gaste kan ook voetslaan, bergfietsry (bring fietse saam), kleiduifskiet (vooraf reëling en betaling) op die plaas geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R44, Ruigtevleiplaas, Gouda, 6821, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffalo Drift het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevleiplaas, Gouda, 6821, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTU1MzdmLTRjZTMtNDM2Mi04MzI1LTlmMWY3NDE3NDMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 R44 Ruigtevlei Farm 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.235330959568 18.981220238148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang