Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's at Strauss

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B's at Strauss bied bekostigbare selfsorgverblyf vir 'n rustige oornagverblyf. B’s Place is in Potchefstroom geleë, met maklike toegang tot die universiteit, sportgronde en Mooirivier Mall. Gerieflike verblyf word in 5 woonstelle gebied, elk met sy eie unieke bekoring.

Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n privaat badkamer en veilige onderdakparkeerplek. Drie van die woonstelle het kombuisies. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n haardroër en 'n klerekas.

Gerieflikheidshalwe is daar gratis WiFi op die perseel. Gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe gebruik te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gretel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink B's at Strauss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21afe51a48ba3f0a6132d7ff133c05e7ca8e94d49847a3bac009aaa5e05b4d4b4222c90b6975889a752f975763512da9d597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Strauss Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.699162943512 27.112600317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang