Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brooklyn Manor wat in 1927 gebou is, is 'n pragtig gerestoureerde herehuis in die hartjie van die voorstad van Brooklyn wat bekend is vir sy boomryke paaie.

Hierdie elegante gastehuis het ruim stylvolle slaapkamers wat almal en suite het en die meeste loop uit op die besonderse binnehof met sy groot swembad.

Die atmosfeer by Brooklyn Manor is een van rustige sofistikasie en tydlose sjarme. Uitstekende diens met aandag aan detail verseker 'n ontspanne en bederf verblyf. Geriewe sluit WiFi, DStv, yskassies, gastesitkamer en eetkamer in. Ontbyt word dikwels op die buite-swembadterras bedien met middagetes en aandetes op versoek wat vooraf gereël word.

Brooklyn Manor is naby Brooklyn Mall, bioskope, restaurante en Hatfield met sy lewendige naglewe, Universiteit van Pretoria en die Loftus Sportstadion geleë.

Voldoende en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gideon J
Gesin met tieners
5.0
Goeie nagrus. Ja, dankie. Was wat ons gesin nodig gehad het.
Feb 2025
Gustav C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie dankie julle ongelooflike diens. Ons sal julle weer besoek.
Feb 2025
Sarel V
Gesin met tieners
5.0
Great place. We will be back in future. Very comfortable and clean. We just needed a place to overnight as we were dropping our son off...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Christa O
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese ervaring. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak. Pragtige gastehuis. Lieflike tuin. Groot luukse kamer en badkamer. Groot genoeg vir 3...
Sien meer
Jan 2025
Henriette D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese kamers, uitstekende klientediens. Ons het heerlik gebly! Heerlike groot kamers en fantastiese atmosfeer. Die kamer is mooi skoon en netjie...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang