Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe River Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breathe River Retreat is 'n pragtige lodge wat op die oewer van die Vaalrivier skuil. Die lodge is op 'n skilderagtige plaas 15 km buite Parys geleë en bied die ideale verblyf vir besoekers aan die area of diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur.

Verblyf word in 'n verskeidenheid van 5 losstaande eenhede gebied. Die losstaande eenhede het elkeen 'n privaat badkamer met 'n bad of stortgeriewe. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof en mikrogolf in die eenhede, terwyl die sitkamer 'n TV met DStv, 'n binnebraai-area en toegang tot 'n stoep met rivier- of tuin-uitsigte bied.

Die lodge bied 3 addisionele gemeenskaplike braai-areas asook 'n Lapa met 'n volledig toegeruste kombuis naby die rivieroewers. Die Lapa het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n sitarea wat 'n TV met DStv insluit, en 'n binnebraai-area. Die boma langs die Lapa is 'n heerlike plek om te ontspan rondom 'n kampvuur onder die naghemel.

Gaste kan lekker in die swembad afkoel of ander watergebaseerde sportsoorte soos visvang, kajakvaart en riviervlotvaart by die rivier geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Owen M
Saam met lewensmaat
5.0
Therapeutic. One beautiful, peaceful experience. The view is magnificent. Waking up to the sound of water was therapeutic. Booking was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cora M
5.0
Dit was heerlik! Wat 'n pragtige netjiese plek, die kamers is baie netjies en gerieflik. Ons het ook die lapa bespreek omdat ons 'n groot groep was en...
Sien meer
Jan 2025
Yolandie C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en regtig 'n plek om te ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly. Breathe is 'n pragtige ontspanningsplek reg langs die rivier. Die ont...
Sien meer
Des 2024
Martinus B
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing, rested well. Wonderful setting next to river.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Nicola C
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike rustige mooi plek. Baie mooi en lekker. Sal weer gaan. Eenheid 4 het nie 'n badkamerdeur nie, wat ek dink hulle kan verander. Mens dink op di...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Breathe River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang