Bray Gastehuis
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 3, Bray, 8620, Noordwes
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bray Gastehuis is geleë in Bray, 'n klein dorpie op die grens tussen Botswana en die Noordwes Provinsie van Suid-Afrika.
Verblyf bestaan uit 5 kamers; daar is 2 kamers met lugversorging, elk met 'n en suite-badkamer en privaat dek, 2 kamers wat plafonwaaiers het en 'n badkamer deel en 'n vyfde kamer wat nie lugversorging het nie, maar 'n en suite-badkamer het.
Geriewe sluit in 'n konferensiefasiliteit vir tot 30 afgevaardigdes, 'n restaurant, 'n gelisensieerde kroeg waar gaste die keurige sonsondergange met 'n drankie in die hand kan geniet, teetuin wat ideaal is vir verjaarsdagpartytjies en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook aan gaste voorsien.
Bray Gastehuis is ongeveer 2 kilometer van die Botswana-grenspos af. Gaste wat 'n paspoort het, kan die grens oorsteek om Botswana te verken. Die grenspos is ’n gunsteling onder 4x4-entoesiaste, want dié pad na Botswana is die enigste een wat nie geteer is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Caroll Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofstraat 3, Bray, 8620, Noordwes
- Gaste dink Bray Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 3, Bray, 8620, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang