Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandwag Pool Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brandwag Pool Room bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se werkende plaas wat 10 km vanaf Prieska geleë is.

Dié eenslaapkamer-eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brandwag Pool Room het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e549573f191491f954a887ed7bd74617163b7c9ab023ff91a1b307318b0f5c3b5613fb2c870ab3bacb4a8a13685d2c3124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Brandwag Farm Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.685950348084 22.79251579259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang