Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brakdakkie Guest Cottages is in die rustige Karoo-dorpie Prins Albert geleë en is bekend daarvoor dat dit gaste 'n unieke ervaring bied wat ouwêreldse Karoo-bekoring met moderne luukshede kombineer.

Die 4 privaat kothuise bied slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste. Kothuis 1 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, Kothuis 2 is ingerig met 2 enkelbeddens, Kothuis 3 het slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en Kothuis 4 is ingerig met 'n dubbelbed. . Elke kothuis het 'n en suite-badkamer en gaste word voorsien van handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n patio met braai en plonspoel, en veilige parkeerplek van die straat af. Die plonspoele is slegs beskikbaar tussen 15 November en die 31ste Maart.

Doendinge in die omgewing sluit die skilderagtige Swartbergpas in wat 20 km ver is en die N1 is 'n kort entjie se ry weg. Die Kango-grotte is 45 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nastassja P
5.0
Die regte plek vir die somer dae. Koel verblyf met waaiers en 'n klein swembad. Dit was regtig deel van die hoogtepunte van ons kuier in Prins Albert....
Sien meer
Jan 2025
Antoinette J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Heerlik en netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer.
Jan 2025
Lorinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Baie lekker. Alles was netjies, skoon en vars. Pragtige plekkie en 'n lafenis vir die siel. Gasvrou het ons op ons gemak laat voel.
Jan 2025
Leon B
5.0
Ek het my verblyf by Brakdakkie Guest Cottages baie geniet. Ek het my verblyf by Brakdakkie Guest Cottages baie geniet, die prys vir die verblyf was b...
Sien meer
Des 2024
Jannie M
5.0
Tevrede. Lieflike plek en baie rustig geslaap.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kerrigan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brakdakkie Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang