Bradbury Game Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Palmietfontein, L620, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bradbury Game Lodge is 15 km buite Polokwane geleë, ook bekend as Pietersburg, die hoofstad van Limpopo Provinsie.
Gaste kan kies tussen 4 pragtig ingerigte eenhede wat elk 'n en suite-badkamer het. Die lodge bied gratis WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe vir ekstra gerief.
Gaste kan in die pragtige swembad-area ontspan of heerlike maaltye geniet by die restaurant op die perseel, wat ontbyt, middagete en aandete bied.
Hierdie rustige toevlugsoord bied die ideale ontvlugting van die alledaagse lewe, en bied 'n rustige bosveld-ervaring waar gaste kan luister na die leeus wat snags brul terwyl hulle hulself in die natuur verdiep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas Palmietfontein, L620, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Palmietfontein, L620, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang