Boutique Guesthouse Mariental
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
- Vanaf R1 814 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boutique Guesthouse Mariental bied B&B en is in Mariental, Namibië geleë. Die eiendom is aangrensend aan die B1-hoofweg, en stapafstand vanaf die Engen-vulstasie en 'n Wimpy-restaurant.
Verblyf by Boutique Guesthouse Mariental beskik oor 10 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien, en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daaglikse skoonmaak- en wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
- Gaste dink Boutique Guesthouse Mariental het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 65, Mariental, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang