Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrivier Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bosrivier is aan die voet van die Sederberge 7 km buite Citrusdal geleë en bied lekker kampplekke met slegs die geritsel van blare en gekabbel van water in jou ore.

Daar is 5 kampplekke en 6 gaste word per kampplek toegelaat. Elke kampplek het 'n privaat veranda, braai-area en ablusiegeriewe. Die kampterrein bied ook 'n gemeenskaplike braai-area langs die bergstroom met swemgate en 'n groot grasperk wat skadu bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cara D
Gesin met klein kinders
5.0
So rustig soos dit kan wees met klein kinders! Klein kampterrein wat dit privaat en meer spesiaal maak. My 2 tot 5-jarige kinders het baie lekker in d...
Sien meer
Feb 2025
Abigail J
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Our group had the best time at Bosrivier Campsite. Very beautiful, clean site. The campsite manager was very friendly and hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Antoinette D
Gesin met klein kinders
4.8
Pragtige fasiliteite 20 treë van die rivier! Ons het 20 treë van die rivier tent opgeslaan en fantastiese kombuis- en badkamergeriewe gehad. Staanplek...
Sien meer
Jan 2025
Nicky S
Gesin met tieners
4.6
Peace and quiet next to the river just outside Citrusdal. The campsite was neat and clean, with green grass to pitch tents on and enoug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Arnold S
Saam met lewensmaat
4.6
Groen, rustig en salig. Dit is 'n mooi plek met gerieflike kampverblyf. Groen, rustig en omring deur die pragtige berge van die omgewing. Dit sou wel ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosrivier Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YTQ1YzJlLWJiNTUtNDEyNC1hNDdmLWI0YThkMWU4YTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -32.633683333333 19.080188888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang