Bosloerie @ Bergkoninkryk Gasteplaas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bergkoninkryk Guest Farm is in die skilderagtige Waterberg-distrik geleë. Geleë 9 km buite Nylstroom op die R101, en is ongeveer 130 km vanaf Pretoria.
Bosloerie @ Bergkoninkryk Guest Farm is 'n luukse soldertent-eenheid wat 6 gaste kan akkommodeer, geleë op 'n oord tussen ander eenhede wat ook deur die webwerf bespreek kan word. Dit beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 2 tente wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het ook 'n groot sosiale gemeenskaplike area met 'n binnebraai en boma.
Bergkoninkryk Gasteplaas het ook 'n kampplek. Die kampeerplekke het elkeen hul eie privaat ablusies met krag, water en hul eie opwas area.
Bergkoninkryk Gasteplaas is 'n ideale bestemming vir kliënte wat 'n bosveldatmosfeer soek, waar hulle die rykdom van die voël- en boomlewe kan ervaar, die staproetes kan verken, of net by die sprankelende swembad kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sulita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang