Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonsai Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bonsai Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die eiendom is in Port Alfred, op die oewer van die Kowierivier geleë.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer is ook toegerus met 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Parkeerplek is op die grasrand buite die kothuis se eie ingang. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bonsai Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Riet-straat 11, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6136b2ba3fb8ae195e20e9db826b0c58aae2ee417f748704d9f411fc160ef414662b41563e5fa6a3652462525dad38e7b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 11 Van Der Riet Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588188828127 26.883411186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang