Boknes River Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 196 Colaco Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Boknes River Retreat is 'n ruim selfsorghuis in Boknesstrand en bied 'n gerieflike wegbreek wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende wat die area wil verken.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers wat almal op die grondvloer is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het 'n skuifdeur wat na die agtertuin lei. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Op die onderste verdieping is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, potte, panne, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbytkroeg met sitplek vir 6 is beskikbaar. Die aparte waskamer sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykplank, strykyster, droograk, yskas en kisvrieskas in. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke.
Op die boonste verdieping is die huisbote met 'n TV-sitkamer met rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Hierdie area lei na 'n dek met buitemeubels.
Die eiendom spog met 'n groot groen tuin en die agtertuin beskik oor 'n groentetuin wat gaste welkom is om te gebruik. Sonpanele verskaf rugsteunkrag, en gratis Wi-Fi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Gaste kan verskeie doendinge in die area geniet, insluitend kanovaart, fietsry, visvang, boswandelings, wildkyk, gholf en perdry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 196 Colaco Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Boknesstrand Cannon Rocks Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 196 Colaco Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang