Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boereplaas Nieuwoudtville

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boereplaas is op 'n werkende plaas naby Nieuwoudtville geleë en bied die ideale verblyf vir natuurliefhebbers.

Die Boereplaas Kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, asook 'n wasbak en 'n klerekas. In die oopplan-leefarea is daar 2 enkelbeddens met 'n wasbak en klerekas. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskas, stoof en mikrogolf in.

Buitebraaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Dit het oop parkeerplekke sowat 5 meter van die eenhede af. Skoonmaakdienste kan gereël word maar geen wasgoedgeriewe is beskikbaar nie.

Boereplaas is veral geskik vir fotograwe vir die pragtige sonsondergange en landskappe.

Dit is die ideale vakansiewegbreek om die skilderagtige omgewing te ontdek. Geniet die geur van welige veldblomme wat 'n plesier is om te aanskou gedurende die blomseisoen.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Almé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boereplaas Nieuwoudtville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881fb8e2760774da35d5e223d1648cca9d9eb86bca62cc101b0a65c20c666214ad4c015a630dc5572e9292392d74c94d36f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Voortrekker Boereplaas 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -31.461804930266 19.184265003374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang