Boerenooientjie - Hebron Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Boerenooientjie - Hebron Guest Farm is 'n knus, bekoorlike en bekostigbare toevlugsoord op 'n rustige plaas in Karringmelksfontein, net buite Malmesbury. Hierdie gerieflike woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind en bied 'n rustige oornagplek vir reisigers wat in 'n rustige plattelandse omgewing wil ontspan.
Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie, eetgerei en breekware. 'n Gerieflike rusbank bied 'n knus plek om te ontspan.
Gaste kan die vars plaaslug indrink, die skilderagtige uitsigte inneem en die rustige atmosfeer geniet wat hierdie toevlugsoord 'n wonderlike ontsnapping uit die stadslewe maak.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang