Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 015 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster geleë en grens aan die Elandsrivier, geleë 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is. Dit is 'n voëlkyker se paradys en het 'n bietjie wild op die perseel, wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Dié chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n enkelbed in die leef-kombuisarea. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Buite kan gaste die braai-area geniet. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

'n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Boonop kan gaste gebruik maak van die gratis putt-putt-baan en tafeltennisgeriewe. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Grondpad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 95

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Uitkyk @ Boe-Boe's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 015
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 015
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZGQ5NDE2LTRlMjAtNDdiNy05MzI2LWUzYWZjODg2NzI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 015 per nag (plek vir 5) 95 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang