Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BMyGuest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BMyGuest is in die klein dorpie Aliwal-Noord naby die oewer van die Oranjerivier geleë. Die selfsorgverblyf is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne en diegene wat deurgaan en op soek is na oornagverblyf.

Die gastehuis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 3 van die kamers het hul eie privaat kombuis met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n oond en alle eetgerei en breekware. Al die kamers is toegerus met 'n TV, maar net 2 kamers het DStv-kanale. Beddegoed word voorsien.

Die gastehuis is in 'n stil, rustige omgewing geleë waar gemak en vrede goeie outydse warm hart ontmoet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink BMyGuest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanstraat 97, Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ae3daee02fae90f7529f26ced68ffa10dd7d2225529c9e7707c904710a7523fb68b804c28eb03ea374aad7ac466fef2fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 97 Durban street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.702480772767 26.712205410004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang