Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlueSky Arniston

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BlueSky Arniston is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word, wat in die bekoorlike kusdorpie Arniston geleë is.

Verblyf by BlueSky Arniston beskik oor 6 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Verder bevat elke kamer lugversorging en verwarming, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n kluis in die kamer, 'n haardroër, universele proppe en USB-poorte, en 'n yskassie. 'n Ontbytbuffet is by die kamertarief ingesluit.

Die gastehuis beskik ook oor 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n gastesitkamer met internettoegang en 'n TV, asook 'n plonspoel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Ons is nie selfsorg nie en het ook nie braaigeriewe nie. Ons kan nie kinders onder die ouderdom van 12 jaar akkommodeer nie.

BlueSky Arniston is naby gewilde visvangplekke in die area geleë, en 40 minute se ry na die mees suidelike punt van Afrika.

Neem asseblief kennis dat nie een van die kamers TV's het nie, en daar is nie selfsorg- of braaigeriewe nie

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5de Laan 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlueSky Arniston het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8338e47df92a3b72143abb20e55546e9da49e8f8e41273a566d8e22636a7025ec36a3f5fbb31547ceccafe2d6259600242fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 10 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.6665319 20.227141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang