Blue Ocean Accommodation
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinestraat 69, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Ocean Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil woonbuurt in Hage Heights, Swakopmund. Die kompleks is ideaal geleë 550 meter van die see af.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n kinderstapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het ook 'n TV en lei na 'n patio. W-Fi-internet is ook beskikbaar om te gebruik, en daar is veilige parkeerplek van die straat af.
Blue Ocean Accommodation is ook sowat 1 km vanaf restaurante, winkels en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die area geleë. Walvisbaai Internasionale Lughawe is ongeveer 50,8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brandon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Turmalinestraat 69, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Blue Ocean Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hage Heights Vineta Swakopmund Erongo Namibië
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinestraat 69, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang