Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Beach House

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 2 Mei 2025. Bespreekbaar tot 16 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerrylaan 143, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 R1 960 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blue Crane Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Port Edward geleë is. Dit spog met direkte toegang tot die strand vanaf die tuin.

Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het lugversorging, 'n privaat sitarea, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en vuurtoring. Die tweede slaapkamer het ook 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Beide van die slaapkamers op die onderste verdieping het direkte toegang tot die stoep en swembad. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort het. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n kuierarea op die boonste verdieping met gemaklike sitplek, 'n pooltafel en ingeboude braaigeriewe. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Daar is onderdakbraaigeriewe en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Blue Crane Beach House is naby die see en die perfekte opsie vir 'n strandvakansie. Dit bied maklike toegang tot restaurante en besienswaardighede en is die ideale vakansiehuis in Port Edward.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerrylaan 143, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Crane Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerrylaan 143, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c80ac2c5435fb47c77bd4b9233e22aeebbe36cfd3f6e22a40686896be0c0ba7c17af32031ddcb31f21064357e2062f46ff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 143 Kerry Avenue Black Rock 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.055255583463 30.226922478527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang