Blue Cottage At James Family Farm
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 040R1 836 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Cottage at James Family Farm is in die hartjie van skilderagtige Elgin op 'n appelplaas van 9 hektaar geleë en bied selfsorgverblyf met asemrowende berguitsigte.
Die ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 dubbelbeddens ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n ketel. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan maaltye by die 2-sitplek-eettafel geniet.
Gaste kan rustig deur die boorde stap en die gedeelde teekamer geniet. Boonop het hulle toegang tot die gemeenskaplike swembad, gimnasium, sauna en braai-areas. Vir die avontuurlustiges is fietse op die perseel beskikbaar om die uitgestrekte plaas en sy skilderagtige omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Johanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Cottage At James Family Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang