The Bay A201 Blouberg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Coral Road, A201 The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bay A201 Blouberg is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel aan die strand in Bloubergstrand en bied verblyf vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n bad toegerus is.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek voor 'n TV met toegang tot alle DStv-kanale. WiFi word ook voorsien vir gaste se gerief.
Die leefarea maak oop op 'n balkon, kompleet met sitplek buite en asemrowende uitsigte oor die see en die ikoniese Tafelberg. Gaste kan die gerief geniet van 'n veilige toesluitmotorhuis wat aan die woonstel toegeken is, asook bykomende veilige parkeerplek binne die kompleks. Die woonstel is stapafstand vanaf restaurante en openbare vervoer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 77 Coral Road, A201 The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Coral Road, A201 The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang