Blouberg Private Game Lodge
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2025 tot 21 Apr 2025.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blouberg Private Game Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Vivo, gerieflik geleë halfpad tussen Louis Trichardt en Polokwane. Dit maak dit 'n ideale keuse vir 'n gesinswegbreek.
Die lodge beskik oor 4 pragtig ingerigte chalets en 3 smaakvol versierde kamers, elk met en suite-badkamers. Gaste kan ontspan in gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne, en die gerief van privaat ingange geniet. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis in die hooflapa, wat 'n yskas en vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, en eetgerei en breekware insluit. Die lapa bied ook 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea waar gaste saam maaltye kan geniet.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas kan geniet. Vir 'n perfekte aand, ontspan met 'n skemerkelkie langs die dam onder die pragtige grasdak Lapa. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
Sien meer verblyf in Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang