Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blou Windpomp is in Fraserburg geleë en bied 3 selfsorg-eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer.

Die slaapkamers is ingerig met óf dubbel- en/of enkelbeddens. Die aparte badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak en die badkamer in Steenbok is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

WiFi is beskikbaar en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Koenslocksmiths E
Besigheidsreis
5.0
Dit is al waar ons Koenslocksmiths oorslaap. Ons manne love dit. Beste plek in Fraserburg.
Mei 2024
Maralize D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Heerlik daar gebly. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Pauline en Hennie, was uitstekend. Alles was netjies en skoon.
Mrt 2024
Dawie V
5.0
Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.
Mrt 2024
Koenslocksmiths E
Besigheidsreis
5.0
Fantasties netjies en baie skoon. Fantastiese plek vir so 'n klein dorpie. Die werkers sê dit was great.
Mrt 2024
Chris C
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyed. Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blou Windpomp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang