Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomSeHuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BlomSeHuisie is 'n knus, klein kothuis in 'n veilige kompleks in Witsand en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit 120 m vanaf die strand en getypoel geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gassilinder en 'n lig vir beurtkrag. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste. Plaaslike doendinge wat gaste kan geniet sluit bootvaart, visvang, voetslaanroetes, fietsry en swem in of gaste kan heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomSeHuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e37eca6b0414487b191db249a0c01468b1d852e719af1ee96040aaa320d57bce6c2622e785d7ed492a043a9ab38e95ff153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 985 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.392252603145 20.862238755566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang