Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommelot

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blommelot is tussen die bosveld geleë en bied gerieflike verblyf 13 km vanaf die dorpie Brits. Dit is die ideale bestemming vir groot gesinsbyeenkomste, lewendige vrygeselpartytjies, spanbou-geleenthede of 'n rustige naweek-toevlugsoord vir paartjies.

Gaste kan kies tussen 15 selfsorg-eenhede, insluitend eenhede met slaapplek vir 2 en gesinseenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers met stortgeriewe. Elke eenheid sluit 'n koffie- en teemaakstasie in.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas en stoof. Gaste kan 'n koffiefles en 'n paar beskuit gryp, en vroegoggend 'n wandeling na die dam neem, waar ywerige hengelaars kan visvang.

Blommelot is net 3 km vanaf die gewilde trou-venue Fatherland Estate geleë en bied 'n ideale oornagverblyf, wat gaste toelaat om te ontspan en die aand saam met vriende en familie te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karlien N
Saam met vriende
5.0
Absolutely loved it. What a treat! We absolutely loved every second. Staff and hosts were extremely helpful and friendly; it felt like ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jane R
5.0
Relaxing and quiet. So accommodating and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Appel V
5.0
Lekker Bosveld kuier gewees. Ons het ongelooflik lekker gebly. Diens was goed. Hulle was almal baie hulpvaardig. Gaan vir seker weer daar bly.
Aug 2024
Dalene J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekker vinnig oorslaap in 'n baie mooi omgewing, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Nico C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en die moeite werd. Baie lekker gebly. Dankie vir die mooi kamer.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esbe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Blommelot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2d629d8e3dabd9ad7b50efc2752c368d428f7f6ff2bd5fa071cccab1c39156016bb0b19c015bdc284310ac0126348ae56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Portion 1, Blaauwbank Farm Blaauwbank 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 14:00 -25.514596476597 27.776848450813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang