Blessed @ Bay spekboom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blessed @ Bay is in die skilderagtige kusdorpie Mosselbaai geleë en bied 2 gerieflike selfsorg-eenhede, perfek vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.
Die Blessed @ Bay Ivy Guestroom En-Suite is ideaal vir paartjies en is 'n bekoorlike oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n etenstafel en 'n goed toegeruste kombuisie in.
Blessed @ Bay Spekboom Selfsorgwoonstel is ontwerp vir gesinne en akkommodeer 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n kinderslaapbank slaapplek vir 2 kinders bied. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis met selfsorggeriewe wat 'n huislike atmosfeer bied.
Albei eenhede bied WiFi vir gaste se gerief, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Blessed @ Bay is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste het maklik toegang tot gewilde strande soos Santos-strand en Diaz-strand en geniet 'n verskeidenheid doendinge, insluitend voetslaan, visvang, bootritte en gholfspeel. Of jy nou op soek is na 'n rustige toevlugsoord of 'n avontuurvolle vakansie, Blessed @ Bay is die perfekte kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Nova Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang