Biweda Nguni B&B
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2025 tot 21 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 410R1 199 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Biweda Nguni B&B is in Mkuze geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, natuur, wild en wildreservate. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 15 eenhede wat geskik is om tot 34 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in 2-enkelbedkamer, dubbelkamer, luukse suite en die 2-slaapkamer-gesinseenheid. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, mikrogolf, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, braai-area, pooltafel en WiFi in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat swem, voëlkyk en wildritte insluit.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, swem, groot 5, visvang en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Danica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Biweda Nguni B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang