Bird Song Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A47.5 Magoebaskloof, R71, Tzaneen, 0731, Limpopo
- Vanaf R2 560 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Bird Song Camp skuil in die hartjie van Magoebaskloof en bied asemrowende uitsigte oor die omliggende landskap.
Die kampplek bied slaapplek aan tot 8 gaste, wat 'n ablusieblok met warm water deel. Die geriewe sluit twee storte, 'n bad en 'n aparte toilet in vir ekstra gerief.
'n Onderdakkombuis, kompleet met 'n etenstafel en wasbak, bied 'n gemaklike ruimte vir maaltydvoorbereiding. Die binnebraai, met oorgenoeg sitplek, is perfek om bymekaar te kom en 'n ontspanne ete saam te geniet.
Gaste kan 'n verfrissende duik in die plonspoel neem en rondom die braai ontspan. Die omliggende woud bied maklike toegang tot skilderagtige plaaswandelings, uitstekende voëlkyk, en geleenthede om skoenlappers en Samango-ape vanaf die dek te sien. Vir diegene wat verder wil verken, is die Swartbos-staproete 8 km ver.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elspeth Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 100
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- A47.5 Magoebaskloof, R71, Tzaneen, 0731, Limpopo
Sien meer verblyf in George's Vallei Tzaneen Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A47.5 Magoebaskloof, R71, Tzaneen, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang