Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethesda Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bethesda Mountain Lodge bestaan uit 2 bekoorlike kothuise in De Wildt, 14 km vanaf Hartbeespoort en 20 km vanaf Pretoria. Dit beskik oor verblyf met gratis parkeerplek en staproetes wat spog met berguitsigte. Dit is die ideale plek vir voëlkykers, stappers en diegene wat na die natuur aangetrek is.

Elkeen van die kothuise het slaapplek vir 4 gaste. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat met gemaklike beddens ingerig is en die badkamers het óf slegs 'n stort, bad óf stort.

Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop na 'n sitarea wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.

Ander geriewe sluit 'n braai-area en staproetes op die plaas in, met 'n skouspelagtige uitsig oor Hartbeespoortdam van bo af.

Die naaste lughawe aan die eiendom is Lanseria-lughawe, ongeveer 40 minute se ry weg. Nabygeleë toeriste-aantreklikhede sluit in die Wieg van die Mensdom wat 3 km weg is, Ann van Dyk Cheetah Sentrum wat 5 km weg is, Elephant Sanctuary Hartbeespoort wat 19 km weg is, Hartbeespoort Dam Slang- en Dierepark wat 16 km weg is, die Aerial Cableway Hartbeespoort wat 13 km ver is, Hartbeespoortdam wat 14 km ver is, die Chameleon Village wat 16 km is, en Sun City wat 110 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Laura N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese naweek. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad! Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, is ons met vriendelikheid verwelkom. Die huise is pra...
Sien meer
Feb 2025
René S
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable and relaxing for us and our fur baby. Beautiful cottage, in a tranquil Bushveld setting. Everything we needed for our 3-night...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Annelize R
Saam met vriende
5.0
Absolutely adored the cottage. Beautiful surroundings. The cottage was lovely and we enjoyed the clean mountain air so much. The views ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michane B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Dit was regtig lekker om in die natuur te kon ontspan en om in 'n skoon, netjiese plek te bly.
Des 2024
Neville J
Gesin met tieners
5.0
Rustig, in die natuur, hope voel lewe. Kan nie 'n beter wegbreek kry naby die stad nie in die natuur nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jadene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Gaste dink Bethesda Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbb84079173d6165551250629ada068d196d4dd6cb024210883d6a088d23aaeab81bd05322331686af20b3fca34fbb2fbade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 R513 Old Brits Road 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.670826780149 27.949726054942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang