Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethanie Hotel & Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethanie Hotel & Guesthouse is in die hartjie van Suid-Namibië, in die klein dorpie Bethanie geleë. Die verblyf is aan die rand van die oudste woestyn in die wêreld, geleë tussen pragtige berge en omring deur wye oop ruimtes.

Die verblyf bestaan uit talle opsies om vir enige groep of gesin te voorsien. Dit wissel van gerieflike slaapkamers tot kampeerplekke met ablusiegeriewe en elektriese punte.

Die hotel bied 'n ten volle gelisensieerde kroeg en spysenieringsgeriewe teen 'n ekstra koste en indien vooraf gereël. Dit bied ook gaste gratis WiFi, 'n swembad en braaigeriewe.

Die oorspronklike hotelgebou, wat eers in 1880 gebou is, staan steeds. Met 'n nuut opgeknapte moderne afwerking en invloed van ryk kulturele geskiedenis.

Die hotel is langs die B4 geleë op die C14-roete, die hoof-, kortste en die bes onderhou pad na Swakopmund via Sossusvlei, wat Bethanie Hotel & Guesthouse die ideale oorslaapbestemming maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
  • Gaste dink Bethanie Hotel & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwa0JlY0jh6iEW65ZlSxPFxda90pnHDldYsyAy65pGETf2OKHas?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 237 Chief Fredericks Avenue Bethanien 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.502123 17.161916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang