Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beté Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beté Accommodation bied oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon.

Dié gastehuis bied gaste die opsies van óf 'n gastekamer wat geriewe met die eienaars deel óf gaste kan 1 van die 3 semi-selfsorg-eenhede kies wat elk hul eie badkamer met 'n stort het. Al die kamers is ingerig met enkelbeddens maar 1 van die eenhede kan 3 gaste akkommodeer en 2 van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.

Daar is 'n kombuisie in elke selfsorg-eenheid wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer in hierdie 3 eenhede sluit 'n TV en gratis WiFi in.

Gaste kry veilige parkeerplek en kan van die braaigeriewe gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Tinus W
Besigheidsreis
5.0
Ons het heerlik tuis gevoel, soos by my ouma hulle. Oom en tannie het ons baie vriendelik ontvang, al was ons laat gewees na 'n baie ver rit na Caledo...
Sien meer
Apr 2024
Hildegarde B
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese en vriendelike verblyf. Super skoon en netjiese huis en kamer. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars laat jou vinnig tuis...
Sien meer
Sep 2024
Jessie B
Saam met vriende
4.0
Super cute oom en tannie. Homey, cute, comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marthi H
5.0
Caledon Ambassadeur. Baie gasvry en lekker gekuier saam met gasheer en -vrou. Een van die pragtig gerestoureerde huise en geboue in die straatblok. Ba...
Sien meer
Nov 2023
Ronel N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, rustige atmosfeer. Dit was baie lekker, rustig. Veilig en baie netjies.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beté Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ea60281986c6d82d0438e2cbe1a4fd6fbb37d0620dcb1ea55a3eacc1e585f043f6089a9028b47edf227b676b9ebad4a98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.234095472382 19.426344037056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang