Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Bush Guest Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berry Bush Guest Cottage is in Valhalla geleë, met museums en ikoniese besienswaardighede wat Swartkop Lugmagmuseum, Voortrekkermonument en Groenkloof Natuurreservaat insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie soek nie te ver van die bruisende stadslewe nie.

Hierdie gesinsvriendelike selfsorg-eenheid is geskik om tot 4 gaste in 2 slaapkamers te akkommodeer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Gratis onbeperkte WiFi en volledige DStv is ingesluit. Dié eenheid het ook sy eie patio, tuin, braai-area en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, kinderoppasser op gereël en 'n wasgoeddiens in.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Heartfelt Arena, perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte en tennis in. Daar is ook 'n winkelsentrum 15 minute se ry weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Berry Bush Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang