Berlydai Guesthouse
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsrivier-straat 9, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R967 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Berlydai Guesthouse is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Secunda en bied 'n ontspannende toevlugsoord aan paartjies of klein gesinne.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het ook 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Gaste kan die braaigeriewe op versoek gebruik.
Berlydai Guesthouse is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en is ook naby buitelugbesienswaardighede soos Hamerkopdam en Eendedam. Gesinne kan die nabygeleë AquaZone Waterpark en Carnival Square geniet, terwyl visvang-entoesiaste oorgenoeg geleenthede sal vind, wat hierdie gastehuis die ideale verblyf maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Olifantsrivier-straat 9, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsrivier-straat 9, Secunda, 2302, Mpumalanga