Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergview Guesthouse Swellendam

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergview Guesthouse Swellendam is in die historiese dorpie Swellendam geleë en bied gehalteverblyf vir oornagplekke, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste sal verwelkom word in 'n klassieke huis met karakter, wat 'n rustige omgewing bied met 'n manjifieke berguitsig.

Die verblyf bestaan uit 2 tuinsuites met berguitsigte en die Delft-dubbelkamer. Alle kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Die suites het albei toegeruste kombuisies en 'n stoep om te sit en die uitsigte te geniet. Parkeerplek is veilig en van die straat af.

Vanaf die binnehof het gaste direkte toegang tot 'n swembad en buitebraai-area.

Geleë in die historiese, toeriste area en is stapafstand vanaf die Drostdy Museum, restaurante, winkels en kunsgalery asook aan die voet van die Marloth Nasionale Park en die voet van die Langeberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
First class. Fantastic - can't wait for the next visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ruben V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Baie netjiese kamers met mooi uitsig oor die berg. Baie lekker gebly! Baie welkom gevoel aan die ontbyttafel!
Des 2024
Mark K
Saam met lewensmaat
5.0
Not a good night's sleep. We were told where to park beforehand, but there was another vehicle there. The National Domestics Associatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Anelle S
5.0
Sal beslis weer daar draai. Aangename verblyf met vriendelike gashere en goeie geriewe. Netjies en mooi. Veilig.
Okt 2024
Gregory R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful, and enjoyable. Fantastic. Within walking distance to nearby restaurants, the Drostdy Museum, and a few stores. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergview Guesthouse Swellendam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016492 20.453808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang