Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benoni N12 Hotel

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriaweg 5, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Benoni N12 Hotel bied gerieflike oornagverblyf in Benoni. Die hotel is sentraal geleë naby hoofweë en O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste het 'n keuse van 16 slaapkamers met lugversorging, waarvan een 'n gesinskamer is wat 4 kan akkommodeer en die oorblywende slaapplek vir 2. Daar is 14 kamers wat rondom die swembad gebou is terwyl die ander 2 'n tuin-uitsig het. Die kamers beskik oor koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en sluit kwaliteit linne en meubels in. 'n En suite-badkamer met bad- of stortgeriewe is in elke kamer beskikbaar.

Bykomende geriewe in die kamers sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en toegang tot WiFi in. Etes kan in die eetkamer of die kleurvolle buite-sitarea bestel en geniet word. 'n Parkeerplek word op die perseel voorsien vir elke kamer.

Die eiendom is beveilig met hoë mure, elektriese heinings en 24-uur kamerabewaking. Die hotel is sentraal geleë naby restaurante en winkelsentrums asook verskeie venues wat ideaal is vir konferensies, funksies of troues.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pretoriaweg 5, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Benoni N12 Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriaweg 5, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3d83bfedc9f0dca7184df21e6a92ed58a3487c39460780a2ca9501d36b8604798cdb1b249b5ccebfd0582e02ff9586d3bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 5 Pretoria Road Morehill 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.1735345 28.3323828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang