Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BemVindo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustrouwweg 1, Seascape Mews 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BemVindo is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord in die hartjie van Gordonsbaai, ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit is 2 km vanaf Gordonsbaai se hoofstrand geleë.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. WiFi-toegang word voorsien.

Gaste kan die skoonheid van Gordonsbaai verken, met sy asemrowende strande, nabygeleë staproetes en skilderagtige ritte langs Clarence-rylaan. Hierdie woonstel is die perfekte basis om die Helderberg-wynroete en die ikoniese Steenbrasdam te ontdek. Die GB Mall is gerieflik reg langs die kompleks geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Gustrouwweg 1, Seascape Mews 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink BemVindo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustrouwweg 1, Seascape Mews 61, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f717046eecc31185f20044b5b30109dd959d694ff9f5ddc372941cdde2ce25599cd4d4b243363864aebe8f432622a13b63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Gustrouw Road Seascape Mews 61 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.148341168377 18.885324066201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang