Belvidere White House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry-keeromstraat 175, Belvidere, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Belvidere White House bied 'n netjiese en gerieflike eenheid wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Knysna besoek.
Die eenheid is in die eienaar se hoofhuis geleë, maar met 'n aparte ingang, en kan tot 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar oud akkommodeer indien vooraf met die gasheer gereël. Die ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank, en dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie kamer het ook 'n aantrekkamer met baie kasspasie.
Vir gaste se gerief is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi-toegang in.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek vir tot 2 voertuie en het toegang tot privaat braaigeriewe.
Gaste kan maaltye by 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing geniet en die Knysna-strandmeer is stapafstand van die verblyf af. Daar is plaaslike kroeë en restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Curry-keeromstraat 175, Belvidere, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Belvidere White House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry-keeromstraat 175, Belvidere, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang