Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Ombre Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Michael N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Pragtige, netjiese agtermekaar gastehuis met alles wat jy nodig het. Niks is te veel moeite nie. Heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selby S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ons het vir een aand by Belle Ombre gebly, toe ons vir 'n troue in Vredendal was. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selby S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekke gebly by Belle Ombre. Ons het heerlik gebly! Dit is baie netjies, skoon en het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvryheid uit die boonste rakke. Wonderlike gastehuis met die mees vriendelike mense. Baie dankie aan Roshell vir jou bedagsaamheid en advies oor die area en sy mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Feb 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Comfortable. Very friendly staff. Excellent. Glad to have the air-conditioning and that there was alternative power to run the fan during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Oraait. Was nie te sleg nie, maar het nie gehou van die aanjaag om te moes in te klok nie. Daar is in kloktyd gegee, maar het oproepe gereeld ontvang wat ons aan gejaag het om gou in te boek.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nandi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker, vriendelik en netjies. Belle Ombre Gastehuis se mense is vriendelik. Dit is baie netjies en ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Professionele bestuur en vriendelike diens. Beslis die moeite werd om hier oor te bly. Die profesionele manier waarop die gastehuis bestuur word, die vriendelike diens, die uiters netjies en skoon kamers en badkamers het my baie beïndruk. Ek het heerlik geslaap en was goed uitgerus vir die res van my reis. Baie dankie vir jul vriendelike en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Belle Ombre Gastehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Groete, Sarah Coetzee.

Thelma B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie vriendelike ontvangs. Uiters vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6730638f4e64107ffa027d8e1edfbd1b8e159810a3ebf15df344c69435074eefb5af9fde94c0215c439ef8695bcc62bb56f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 10 West Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.671499102411 18.494386374951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang