Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Santorini Harties

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Vanaf R6 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bella Santorini Harties is 'n Griekse stylhuis wat in die hartjie van Hartbeespoort geleë is en spog met pragtige uitsigte oor die Magaliesbergreeks en Hartbeespoortdam.

Die huis bied 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep van 6. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die huis spog met 'n ruim buite-onthaalarea wat 'n lapa en braai-area met gemaklike sitplek insluit, wat oor die tuin uitkyk. Die uitsigpunt-eetarea is perfek vir vroegoggend ontbyt of middag skemerkelkies, met 'n pragtige uitsig oor die dam en berge.

'n Swembad is gedurende die warmer seisoene beskikbaar vir gaste om af te koel asook lieflike sonstoele waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius E
5.0
Wonderful hosts, and a beautiful house in the nicest neighbourhood of Harties. The standout positive for us was Johan; he couldn't do e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Megan H
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek saam met vriende. Baie vriendelike gasheer het ekstra moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Des 2024
Joe-ann R
Gesin met tieners
4.6
Baie mooi plek met amazing view! Ons het baie lekker gebly! Die plek het die mooiste uitsig. Baie dankie aan die gasheer vir die bederfies. Sal defini...
Sien meer
Apr 2024
Victor M
Saam met lewensmaat
4.2
Great location. Private. Good customer service. Clean. Has all kitchen supplies. Great location. Private. Good customer service. Clean....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Mmathapelo M
Saam met vriende
4.2
Amazing. I had an amazing time at the Bella Santorini Harties, so beautiful and refreshing. Clean house and kind host. I give it a 10/1...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Bella Santorini Harties het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 6 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Becker Kosmos Village 184, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9a494e31bcfe5da6a46161e9b2a5c38d8e94c3441e074d854d3631464844afcd2db6ba0d01b02d0a452bdfde5f820199e4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 100 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 184 Simon Becker Kosmos Village Kosmos 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733711920005 27.853214676339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang