Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella de Karoo

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 R588 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella de Karoo is in die hartjie van die Groen Kalahari geleë en bied gerieflike, luukse en bekostigbare akkommodasie met al die kamers wat 'n volledige reeks gastedienste beskikbaar het.

Bella de Karoo het 'n verskeidenheid kamers wat gerieflik en luuks is en met subtiele Afrika-temas versier is. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en die badkamers is óf toegerus met 'n bad, stort of net stort.

Ander geriewe sluit WiFi, DStv, lugversorging, patio-area en swembad in.

Die bestuur en personeel is hoogs opgeleide individue met uitgebreide ondervinding in die gasvryheidsbedryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sanet V
5.0
Karaktervol en rustig. Karaktervol, rustig en gemaklike verblyf. Die sterre is asemrowend in die area. Lekkerste lasagne ooit geëet.
Feb 2025
Cliff S
5.0
Perfect overnight stopover to rest and recharge. Great stopover travelling through the Karoo. Warm hospitality and excellent location. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anton C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic place, really enjoyed the Karoo hospitality and comfortable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marieta V
Saam met lewensmaat
5.0
Nice overnight stay. Very quiet, relaxed environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hantie A
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies ruim kamers. Verblyf is baie netjies, skoon en ruim. Alles was van hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Ons sal graag weer hier...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella de Karoo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R 840 R 588
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R 840 R 588
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6bdbb314881b8e304e37e56b24e97f3a17c033c96a109d0efdf9a09fcd74d4f9780e6fac4c29245ec3811f33912a25c23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R588 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Farm Andrieskraal On the R62 to Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.560439762086 21.901018470526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang