Belfield Wines and Farm Cottages
Beskrywing
Dié bekoorlike kothuis is langs die ou eikeboom. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes, maar daar is ook slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n leefarea met 'n kaggel en 'n enkelslaapbank, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n TV met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Acorn Kothuis het sy eie tuin en parkeerarea. Die stoep het buitemeubels en draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat die eiendom se oprit 'n onewe grondpad van 200 m is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Stables Cottage is 'n opgeknapte perdestal. Die kothuis is ruim en het 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die wingerd en op die Groenberge. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel. Die badkamer het 'n groot stort en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die tuin voor die kothuis is vir gaste se gebruik met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat die eiendom se oprit 'n onewe grondpad van 200 m is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang