Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beechwood Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beechwood Cottage, geleë in Oribi Gorge aan die KZN Suidkus, is 'n lieflike tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed ingerigte kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, privaat en volledig toegerus vir 4 - 6 gaste.

Verblyf bestaan uit 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer met 2 slaapbanke in die sitkamer wat geskik is vir kinders onder 12 jaar. Elke slaapkamer het sy eie badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n broodrooster, ketel, 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en 'n wasmasjien.

Die onderdak-patio dek 'n informele eet- en leefarea. 'n Wonderlike plek om na te ontsnap en te ontspan.

Oribi Gorge area het baie om te bied. Beechwood Cottage is binne 2 km vanaf die Oribi-kloof geleë wat bekend is vir sy uitsigte en die Wild Five vir die avontuurlustiges met die Gorge Swing as een van sy gewilde doendinge. Lake Eland Wildreservaat, waar jy 'n groot verskeidenheid vlaktewild kan besigtig en die langste Zip Line in Afrika kan ervaar, is slegs 17 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rozeldi D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful & peaceful stay. Our second time staying at Beechwood Cottage and this will always be one of our favourite places to relax an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Skye C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful, cozy. My partner and I had an amazing stay at Beechwood Cottage. It is a beautiful cottage on a peaceful and secure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Zanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf het alles en meer in as wat verwag was, ons het baie lekker gebly. Die verblyf is perfek vir 'n rustige wegbreek van al die daaglikse mali...
Sien meer
Sep 2024
Lesley B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect spot to discover and explore Oribi Gorge area. We really enjoyed the lovely little house/cottage on the farm that offers everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Denise H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome place to stay. I can highly recommend it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beechwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNzZmYzA1LWIwMTMtNGEyNS1hNjc1LTViNzQ2MzNlNjgzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 Fairacres Farm Oribi Flats 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.661067889117 30.320642888546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang