Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bedrock Lodge bied gerieflike verblyf in 'n geskiedkundige gastehuis in Port Nolloth, waar die geboue dateer so ver as 1855. Die lodge is gerieflik oorkant die pad van die see geleë, en is ideaal vir diegene wat 'n bietjie geskiedenis en verblyf geniet met 'n outentieke, huislike gevoel.

Die hoofhuis en meeste van die selfsorgkothuise is op die strandfront, wat dit die ideale plek maak om pragtige sonsondergange oor die see te geniet. Verblyf word gebied in 3 B&B-kamers in die hoofhuis en 5 selfsorgkothuise. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook beginpakkies tee, koffie en suiker. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en elkeen van die selfsorgkothuise het 'n kombuis en 'n buitebraai-area.

Die gastehuis bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat van Oktober tot April oop is. Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Internet, ander besigheidsgeriewe en wasgoed is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word vir die selfsorgkothuise voorsien, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Die B&B-kamers word daagliks gediens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Neville V
Saam met lewensmaat
5.0
It was an awesome stay there with so much to see. We had a wonderful stay; the facility was up to date.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike groot blyplek met alles wat jy nodig het en meer. Vriendelike gasvrye mense.
Aug 2024
Raynadene L
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Very relaxing, quiet and a great view of the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Frans V
Saam met vriende
4.8
Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Naby aan die see. Alles was gerieflik.
Sep 2024
Willem D
Saam met lewensmaat
4.6
Ek en my vrou kon ons 32ste huweliksherdenking persoonlik geniet. My verblyf was uitstekend asook die geriewe!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Zaretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bedrock Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e45bd31bf789bdccf75ebaa33e3161a27344b22c30db714af4b787c067eb65b44966d4469828a3866f8642a8c3f6d7b8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 2 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.254469095004 16.86843062647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang