Bedford Country Escapes
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamstraat 27, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bedford Country Escapes bied gerieflike oornagverblyf in Bedford wat in die hartjie van dié Britse setlaarsdorpie geleë is en deel van die Oos-Kaap se bekende Frontier Country-roete.
Verblyf word in 8 gastekamers aangebied wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Vier van die kamers is in die hoofhuis geleë en die ander is in die Franse Kothuis. Die kamers het óf 'n dubbelbed, óf 2 enkelbeddens, en het elkeen 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste wat in die hoofhuis se kamers woon, deel 'n sitarea met 'n TV en DStv, 'n kaggel en 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin het. Hulle het ook eksklusiewe toegang tot die swembad.
Gaste wat in die Franse Kothuis se kamers woon, deel 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met DStv ontspan of deur die glasdeure na die tuin loop. Braaigeriewe is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Grahamstraat 27, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Bedford Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grahamstraat 27, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang