Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaufort Manor Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beaufort Manor is in die Karoodorp Beaufort-Wes geleë en bied ontwerpers-B&B-suites of selfsorgkothuise in pragtige roostuine.

Die dorpie Beaufort-Wes is ideaal geleë op die N1-hoofweg, op pad na Durban, Kaapstad en Johannesburg. Dikwels kies moeë reisigers of vakansiegangers hierdie dorp as die ideale oornagplek op hul reis. Beaufort Manor bied 'n oase van gerief aan alle oordeelkundige reisigers. In die hoofgebou, anderkant die ontvangsarea, eetkamer en sitkamers met hul deftige lug, bied Beaufort Manor ontwerperskamers met en suite-badkamers wat elegansie en luuksheid toon en vir die reisigers wat 'n bietjie privaatheid verkies, is daar selfsorgkothuise geleë in die rustige tuine wat uitkyk oor die eend-reservaat.

Geniet smaakvolle Karoo-aandetes, by kerslig, hetsy in ons eetkamer of onder die briljante sterre gedurende somermaande. Kies 'n bottel wyn om jou driegangmaaltyd te vergesel, bedien deur ons vriendelike personeel. Besprekings noodsaaklik voor inklok. Gaste kan geregte soos ons bekende skaapboud, tuisgemaakte hoenderpastei, bobotie en organiese groente direk uit ons tuin verwag. Op weeksdae word 'n buffet daagliks voorberei en naweke kan gaste 'n keuse uit ons a la carte-spyskaart. Bespreek asseblief om teleurstelling te voorkom. 'n Uitnodigende swembad wag vir jou na 'n warm dag van reis, kom ontspan en geniet die pragtige Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Justice R
Gesin met tieners
5.0
Serene, clean and relaxing. Setting was beautiful. Hotel staff friendly, breakfast good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Eloise B
Gesin met tieners
5.0
N welkome oase in die dorre Karoo. Pragtige geriewe, skoon swembad, heerlike kos, vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Beatri M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and safe. They need to ensure that maintenance checks all the lights and plugs. The rest was as always amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alwyn C
Besigheidsreis
5.0
Sal weer daar oorbly. Ek het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense en 'n baie rustige atmosfeer.
Okt 2024
Reene O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek! Mooi netjiese eenhede in 'n pragtige tuin geleë.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 685

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Birdstraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beaufort Manor Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNWFmZTg4LTEwMzctNDJmMy05NWVjLTY5MDdhOTU0ZTQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 1 mens 74 5 1 5 13 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.347065 22.583845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang