Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcomber Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachcomber Holiday Apartments bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgwoonstelle. Beachcomber is in Witsand geleë, stapafstand vanaf die rivier en kaai, en sowat 2 km vanaf die Blouvlagstrand.

Die 2 woonstelle kan óf apart óf as 'n geheel bespreek word. Die eerste woonstel, Ebb Tide, is op die boonste verdieping geleë met die ingang aan die noordekant. Dié selfsorgwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n volledig toegeruste kombuis wat noord front. Die sitkamer en die hoofslaapkamer met en suite-badkamers lei na 'n balkon wat suid front wat uitsigte oor die rivier en riviermond bied.

Spring Tide-woonstel is op die grondvloer geleë, met die ingang aan die oostekant. Dié selfsorgwoonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is ook 'n volledig omheinde binnehof wat ideaal is vir diegene wat hul troeteldiere wil saambring indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot sekere DSTV-kanale en oorgenoeg parkeerplek van die straat af vir motors en bote. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar vir verblyf langer as 7 nagte. Elke woonstel het sy eie privaat ingang en braai-area.

Witsand is 'n oulike dorpie aan die mond van die Breederivier, in die Wes-Kaap. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie van Suidelike Regtwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kus het, en bied 4 km se wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos, en 'n magdom watersport.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sayed G
Saam met vriende
5.0
Awesome place to chill, great location. Great accommodation excellently maintained. Had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Kevin Leslie V
Gesin met tieners
5.0
Place is close to the river which I really enjoyed. Will really go back again. We had an awesome time with a very friendly welcome from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Eddeline W
Saam met vriende
4.8
We enjoyed ourselves. Had a fabulous time. Our stay was very pleasant, felt safe. The place was well located and clean. The apartment w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Zita S
Saam met vriende
4.8
'n Fees. Ons het heerlik gebly.
Nov 2024
Marilyn P
Saam met vriende
4.8
We were very comfortable. Well situated. Very enjoyable and comfortable. The second bedroom has no electrical socket.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachcomber Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YjFiOTcyLTc3YjQtNGQ1Yi1hYjBlLTBlMmU5MDEyZGNlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 10 Sebastian Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395811347042 20.833592586092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang