Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Stays Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Beach Road, Empire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 230 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beach Stays Empire Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel en is in die veilige Empire-gebou in Muizenberg geleë. Hierdie gebou aan die strand is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike basis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusvoorstad is.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n lessenaar, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon wat oor die binnehof uitkyk. 'n Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Muizenberg-strand is ongeveer 20 m weg, met verskeie geriewe soos winkels en restaurante in die omgewing. Naburige voorstede soos Kalkbaai is ongeveer 3,7 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 96 Beach Road, Empire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 230
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 230
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Beach Road, Empire Building, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd127f810c4653c872cc4588f498d87c317a181e4bf06983ebcbf8815e5076667c2d9b17b1f909b83a0a4c51b7289eb701481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 230 per nag, vir 4 mense 96 Beach Road Empire Building 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107868 18.470289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang