Beach Retreat
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Retreat is in die kusdorpie Strand, Kaapstad, geleë en is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir gaste wat 'n wegbreek naby die see wil hê. Hierdie moderne woonstel aan die voet van die Helderberge bied slaapplek aan 4 mense en het asemrowende uitsigte oor Valsbaai.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende kamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Die 2 km-promenade word gereeld deur stappers en joggies besoek. Gewilde besienswaardighede sluit in 'n Water World met 'n superbuis en 'n mini-gholfbaan, die Strand-gholfbaan, 'n Olimpiese-grootte binnenshuise verhitte swembad en 'n verskeidenheid restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ruwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang